top of page
8761226.jpg

WEN

VIR JOU SKOOL!

sorina.png

28 OKTOBER @ SKAAP & SKOFFEL FEES, POLOKWANE

LIMPOPO SKOLEKOMPETISIE

Die kompetisie is slegs vir skole in LIMPOPO PROVINSIE, SUID-AFRIKA

STAP 1:

NEEM N VIDEO
 

Wees kreatief en neem inisiatief. Neem n video waar jou span n shoutout vir die Bokke tydens die wereldbeker doen GEVOLG DEUR n oorwinningsdans op Sorina se nuwe tune “Tjomma jy’s n champion”

Die song wat in die video gebruik moet word is hier beskikbaar in Afrikaans asook Engels. Jy kan jou eie dansie skep of Sorina se tjommachallenge dans volg.


Afrikaans: https://lnk.to/SorinaFlooze
English: https://lnk.to/ChampionTune

#tjommachallenge dans: https://youtube.com/shorts/HX1WGvwU34w?feature=share

STAP 2

POST DIE VIDEO OP SOSIALE MEDIA


Laai die video op jou skool se INSTAGRAM & FACEBOOK.

NB! Gebruik die volgende hashtags:
#LimpopoTjommaChallenge #skaapenskoffelfees

Onthou om Sorina ook te tag by:
@sorinaflooze

STAP 3

VUL DIE INSKRYWINGSVORM IN & STAAN N KANS


Vul jou LIMPOPO skool se besonderhede en staan n kans om n totaal van R20 000 kontant vir jou skool te wen.

LIMPOPO SKOLE KOMPETISIE

GROOT KONTANT PRYSE TE WEN!

#LimpopoTjommaChallenge #skaapenskoffelfees

inskrywingsvorm

Dankie vir jou inskrywing!

bottom of page